Die Kanadese sanger Justin Bieber het 'n popkonsert in 'n megakerkdiens verander toe hy vertel het hoekom hy God so lief het. Nadat hy aan die begin van die vertoning…
'International Day of the Bible' word gereël deur die American Bible Society, Bible Gateway, Scripture Union, YouVersion, Bibles for the World en die National Bible Association. Dit sal hierdie Maandag,…
Die Suid-Afrikaanse herlewingsgenoot Lindy Ann Hopley herinner aan 'n ongelooflike getuienis van God se getrouheid, genade, vriendelikheid en liefde. ''n Maand en 'n half gelede by 'n vergadering waar ek…
Die koalisie-eenhede in Irak het gedurende Oktober militêre aanvalle in Ramadi in die weste en Baiji in die noorde verskerp. Terselfdertyd kon Christenwerkers wat geestelike stryd in Noord-Irak voer, skaars…
Die Assiriese Menseregte-netwerk het bevestig dat die Islamitiese Staat Saterdagoggend uiteindelik 37 bejaarde Assiriese Christene vrygelaat het, ná hul nege maande van barensnood onder die hande van die ekstremiste. Hulle…
Verlede jaar het die hoogste aantal Bybels ooit wêreldwyd deur Bybelgenootskappe versprei. Byna 34 miljoen Bybels is uitgedeel, 'n styging van 6% teenoor 2013; dit is 428,2 miljoen Skrifgedeeltes wat…