Wêreldwyd
Daar is berigte van 'ernstige' menseregteskendings in die hoofsaaklik Christelike Kachin-gebied van Birma. Christian Solidarity Worldwide (CSW) het eerstehandse verslae gehoor van die moord op ongewapende burgerlikes deur die Birmaanse…
Laat Vrydag is vuurpyle vanaf Gasa afgevuur op 'n suidelike Israeliese boerderystreek wat tussen twee woonhuise geland het. Die vuurpylaanval het gekom nadat ''n Islamitiese Jihad-terroris' vroeër daardie nag deur…