Twee nonne in Bo-Egipte het 'ondenkbare vrees' in die gesig gestaar – met een wat later in die hospitaal opgeneem is oor die emosionele trauma – toe 1 500 Moslem…
'Staan op, vegters van God! Geopende Deure nooi jou uit om jou posisie in te neem en vir Noord-Korea te bid en vas.' Geopende Deure doen 'n beroep op alle…
'n Christen in die land skryf: ' Oor die afgelope paar jaar is 'n aantal hospitale en mediese klinieke in die Land on our Hearts in werking gestel en baie…
Die Groot Mufti van Saoedi-Arabië, die hoogste amptenaar van godsdiensreg in die Soennitiese land, het verklaar dat dit 'nodig is om al die kerke' in die streek te vernietig, wat…
Op die eerste herdenking van anti-regeringsopstande in Sirië (15 Maart) het veertig ton se Iraanse hulpvoorrade in Damaskus aangekom. Die besending is die eerste van vier vliegtuigvragte wat Iran beplan…
'n Massiewe vervolging van Christene deur 'n Islamitiese regering is aan die gang in Soedan, en 'n geskatte 700 000 Soedanese, die meeste van hulle Christene, moet die land teen…