Die World Prayer Assembly is 'n reaksie op God se beweging van gebed regoor die wêreld. Terwyl die WPA sal dien as 'n katalisator vir die groei van hierdie beweging,…
Ekstremistiese Islamitiese magte in Sirië se opposisiebeweging het plaaslike Christene aangeval weens die oortuiging dat hulle die regime van president Bashar al-Assad steun. Volgens 'n verslag deur die World Evangelical…
Dit is net meer as 'n maand sedert 'n groep soldate Mali se demokraties verkose president omvergewerp het. Na 'n teenstaatsgreeppoging het Mali se regerende militêre leiers gister in 'n…
Release International het gevra vir 'n maand van gebed vir Christene in nasies wat vasgevang is in die Arabiese Lente - veral in Egipte waar vervolging na die presidensiële verkiesing…
Sondag het 'n granaatontploffing die 27-jarige universiteitstudent Kelvin Walumba by God's House of Miracles International Church in Nairobi doodgemaak. Sestien mense is ook beseer. Islamitiese ekstremiste van al-Sjabaab-rebelle in Somalië…
'n Ope brief van Women's Rights Without Frontiers is namens Chen Guangcheng aan president Obama, Clinton se minister van buitelandse sake en ambassadeur Locke gestuur waarin gesê word: 'Die Amerikaanse…