Die Nigeriese regering moet meer doen om Christene te beskerm nadat 'n ander kerk die naweek geteiken is, het 'n voorspraakgroep gesê. (sien verlede weke Gebedswaarskuwing 15-2012) Verdagte vir verantwoordelikheid…
Drie gelowiges is op 1 Maart in 'n kafee in hegtenis geneem. Tydens aanhouding het die polisie inligting bekom oor ander geheime Marokkaanse gelowiges. Die arrestasie het behels dat twee…
Die vrouens van die Britse en Duitse ambassadeurs by die Verenigde Nasies het 'n ope brief aan die vrou van die Siriese diktator Bashar al Assad geskryf waarin hulle gevra…
Verlede Vrydag was die begin van Paasfees vir Christene regoor die Midde-Ooste; tienduisende Christene het uit Homs na Jordanië, Libanon en Turkye gevlug. 'Ons volg gebeure in Sirië baie, baie…
Die uitoefening van die reg op vryheid van godsdiens of oortuiging sonder staatstoestemming is onwettig in Azerbeidjan, in stryd met internasionale menseregtestandaarde. Maar byna 19 jaar nadat hy staatsregistrasie by…
Oikos Universiteit se webwerf beskryf studente as 'die geleentheid gegun om 'n Christelike onderwys te verkry wat gebaseer is op vaste Christelike leerstellings en ideologie. Ons hoofdoel is om geestelike…