Wêreldwyd
Die toenemende afhanklikheid van Nigerië se politieke en selfs 'sogenaamde' kerkleiers van okkultiese magte is baie kommerwekkend. Die ervarings van twee staatsgoewerneurs in Anambra en Ogun is bekend gemaak, maar…
Die kommunistiese staat het die afgelope weke 'n reeks dreigemente teen beide Suid-Koreaanse en Amerikaanse teikens uitgereik, waarop die VSA gereageer het met hoëprofielbewegings van gevorderde vliegtuie en oorlogskepe rondom…