Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
’n Verslag wat vrygestel is oor godsdiensvryheidskendings in Mexiko deur Christian Solidarity Worldwide onthul dat meer Rooms-Katolieke priesters en lekeleiers in 2014 in Mexiko vermoor is as in enige ander land ter wêreld.…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Ebola in Afrika, vlugtelingkrisisse wat regoor die wêreld groei, geweld van Moslem-ekstremiste wat elke kontinent op 'n gereelde basis tref. Daar is steeds slagoffers van elke enkele scenario en die behoeftes van hierdie…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Ebola in Afrika, vlugtelingkrisisse wat regoor die wêreld groei, geweld van Moslem-ekstremiste wat elke kontinent op 'n gereelde basis tref. Daar is steeds slagoffers van elke enkele scenario en die behoeftes van hierdie…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
In die middel van Januarie het 'n regter een van twee administratiewe boetes van altesaam drie maande se gemiddelde lone bekragtig wat opgelê is aan 'n Protestantse dwelm- en alkoholrehabilitasiesentrum in Sychevka in…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Botsings het weer uitgebreek tussen die Kachin Onafhanklike Weermag en die Birmaanse Weermag op 15 Januarie. Op 19 Januarie is twee Christelike vrywillige onderwysers verkrag en vermoor en 2 000+ Christen-meerderheid Kachin moes…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Boko Haram en ander militante het aanvalle verskerp in die aanloop tot Nigerië se verkiesing op 14 Feb. Maandag het 'n selfmoordbomaanvaller een omstander dood en 18 beseer, net minute nadat die president…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
Iran se hoogste leier, Ayatollah Ali Khamenei het 'n ope brief aan Westerse jeug op sy webwerf geplaas, waarin hulle gevra word om 'direkte en eerstehandse kennis in te win' oor Islam in…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
President Obama het sy besoek aan Indië afgesluit met 'n toespraak wat na godsdiensvryheid verwys. Hy het Indië gewaarsku om nie af te dwaal van sy grondwetlike verbintenis om mense vryheid te gee…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
Amerikaanse pastoor Saeed is in 'n Iranse tronk weens sy Christelike geloof. Hy is skuldig bevind aan 'ondermyning van staatsveiligheid', omdat hy 'n kerknetwerk in privaat huise gebou het. Hy dien 'n vonnis…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
SAT-7 Kids-aanbieder Mr Know het kampe vir intern ontheemdes in Irak besoek. 'Ek het gedink mense sou ellendig wees. Die kinders mis hul skool en vriende maar hulle is vol hoop. Dit is…
Bladsy 214 van 606