Geopende Deure het berig 'Christene in die suide van Karnataka-staat ervaar 'n ongekende golf van vervolging, nadat hulle meer as 1 000 aanvalle in 500 dae in die gesig gestaar…
’n Londense konferensie is verlede week deur Christian Solidarity Worldwide en Release International gehou om bewusmaking van vervolgde Christene in China te kweek. Release International het 'n beroep op Microsoft…
AFP het Donderdag berig Hwang Jang-Yop, die hoogste amptenaar wat ooit van Noord-Korea afgewyk het, doen 'n beroep op 'ideologiese oorlogvoering' teen die geharde regime en sê China kan dit…
Riaz Anjum Masih, voorsitter van die Pakistan Christian Movement het die behoefte aan eenheid onder die Christene van Pakistan beklemtoon en versoek hulle om 'n verenigde poging te loods om…
Christene in Irak staar moontlike martelaarskap as 'n ewige realiteit in die gesig. Die veldtog van geweld teen Christene is een van die mees ondergerapporteerde verhale van Irak sedert die…
Die godsdienstige slagtings is gestaak, maar 'geheime' moorde op Christene en Moslems duur voort op 'n kleiner skaal regoor Noord-Nigerië, wat vanjaar meer as 30 lewens geëis het, het die…