www.Bible.is die gewilde Bybeltoepassing van die Oudiobybelbediening Faith Comes By Hearing (FCBH), is nou beskikbaar vir gebruik in Arabies. Arabies, wat deur meer as 221 miljoen mense regoor die wêreld…

'n Chinese 'onwettige' kerk het geweier om regeringsbevele te volg om nie op 'n openbare plein te vergader nie. (Sien Gebedswaarskuwing 16-2011). Vandeesweek is meer as 31 van sy lede…
Die vervolgde Egiptenaar Maher El-Gohary en sy dogter Dina het na Sirië gevlug, maar uit vrees vir Islamitiese opposisie teen bekeerlinge in Sirië het na Frankryk gevlug. Verlede jaar in…
’n Botsing tussen Suid-Soedan se weermag en rebelle-milisies het op 25 April tot 165 sterftes gelei. Die golf van geweld wat die nuwe nasie oorspoel, dreig om dit te destabiliseer…
Egipte se nuwe politieke bestel het 'n Islamitiese karakter. Uitsprake deur vooraanstaande Moslem-broederskap-figure openbaar voornemens om sharia-wetgewing te implementeer. ’n Onlangse peiling het steun vir Moslem-agendas getoon en ’n Christelike…