Saterdag 30 April het honderde Moslems in Gujranwala oproer gemaak nadat hulle verneem het dat die polisie twee Christene vrygelaat het wat daarvan beskuldig word dat hulle die Koran onteer…
Ná bin Laden se dood het 'n westerse regering 'n wêreldwye reiswaarskuwing uitgereik, volgelinge van bin Laden het Amerikaanse vlae in Pakistan verbrand en Moslem-haatpredikers, soos Anjem Choudary, het 'n…
Volgens Wikileaks-onthullings was 'n Al-Kaïda-militant wat daarvan beskuldig word dat hy in 2002 'n bomaanval in Pakistan uitgevoer het, 'n Britse agent. Lêers dui ook aan dat ten minste 35…
Die Christian Legal Centre (CLC) het belowe om op te staan teen wat hy voel die groeiende probleem is van tradisionele Christelike sienings wat in moderne Brittanje 'verswyg of opsy…
'n Sekswinkel wat langs 'n skooldragwinkel in Truro, Cornwall oopgemaak het, sal 'n hofverhoor in die gesig staar nadat Christene toestemming gekry het om die lisensiebesluit te betwis. Die eienaar…
'n Veldtog om FTSE 100-maatskappye te steun om die Lewende Loon aan te neem, is gesteun deur die Metodistekerk en sy Sentrale Finansiële Raad. Die Lewende Loon is die minimum…