Articles
Die polisie in Lancashire het die eienaar van 'n Christelike kafee aangesê om op te hou om Bybeltekste op 'n videoskerm te vertoon, omdat dit wette oor openbare orde oortree.…
Die aartsbiskop van Canterbury het erken die Kerk van Engeland sukkel om die beeld van ateïsme as 'die nuwe koel ding' teë te werk. Dr Rowan Williams het aangevoer dit…