Articles
Messiaanse Jode in Mevasseret Sion, wes-Jerusalem, word steeds geteister vir hul geloof deur vyandige pamflette wat hul name, adresse en telefoonnommers (en in sommige gevalle hul foto's) bevat wat in…
Palestynse president Mahmoud Abbas het 'n diplomatieke veldtog geloods om volle lidmaatskap van die Verenigde Nasies te verkry, (Sien Gebedswaarskuwing 37-2011) Hierdie Vrydag beoog hy om Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van…