Meer as honderd Brasiliaanse burgemeesters het die sleutels van hul stad aan Jesus oorhandig, berig die Nederlandse gebedsleier en skrywer Pieter Bos. 'In Brasilië is plaaslike gode so geïnkorporeer in…
Elke Woensdagaand om agtuur Afghanistan-tyd word gebedsbyeenkomste in Camp Bastion en ander militêre basisse in die streek gehou. Christelike troepe op operasies word gevra om hul gebede op daardie tydstip…

Cornish-sprekendes kan nou die volledige Bybel – An Beybel Sans – in hul gekose taal lees. Die Nuwe Testament is deur prof Nicholas Williams in Kornies vertaal en in 2002…
Die aartsbiskop van Canterbury, dr Rowan Williams, het verlede Vrydag by die Westminster Abbey gepreek in 'n diens ter viering van 200 jaar van kerkskole. Hy het gepraat oor die…
St Paul's het die eerste van Brittanje se top openbare skole geword wat sy kapel afbreek en sonder 'n plek van aanbidding klaarkom. Dit is een van Brittanje se oudste…