Articles
Vrese vir erger oorstromings regoor Bangkok neem toe en dele van Bangkok kan tot 'n maand lank ernstige oorstromings in die gesig staar. (Sien Gebedswaarskuwing 42-2011) Inwoners is aangesê om…
Christene in Somalië is verlede Sondag met meer geweld gekonfronteer toe 'n vermeende Islamitiese militant homself opgeblaas het. Die vredesending van die Afrika-unie het gesê die selfmoordbomaanvaller het twee AU-vredesmagte…