Gebedsbyeenkomste vir dokters en mediese personeel vind plaas in die St. Jehoshaphat-kerk in Lviv, Wes-Oekraïne, berig The Christian Telegraph met verwysing na die webwerf van die Oekraïense Grieks-Katolieke Kerk en…
Die regering is hewig gekritiseer deur Lord Carey, die voormalige aartsbiskop van Canterbury, oor sy besluit om nie vier Britse Christene te steun wat hul sake na die Europese Hof…
In 2010 en 2011 was daar 693 aanklagte wat vererger is deur godsdienstige vooroordeel in Skotland. Dit beteken 'n styging van byna 10 persent in 'n jaar en die hoogste…
Die aartsbiskop van York, dr John Sentamu het vandag 'n beroep gedoen op 'n dringende en blywende hervorming van die manier waarop sorg vir ouer mense in Engeland gefinansier word,…
Skoolkinders so jonk as vyf kan oor 'transgender-gelykheid' geleer word, het 'n regeringsdokument bekend gemaak. Theresa May, die minister van binnelandse sake, het saam met Lynne Featherstone die voorwoord tot…
'n Gewapende man het op verbygangers losgebrand en granate in 'n sentrale plein van die Belgiese stad Luik gegooi, en minstens vier mense noodlottig gewond en nog talle beseer voordat…