Articles
Franse Alpe se gletsers het 1/4 van hul oppervlakte verloor in die afgelope 40 jaar volgens die grootste jaarlikse byeenkoms van Aardwetenskaplikes, (American Geophysical Union). Dit weerspieël bevindings van terugtrekking…
Op 30 November toe die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, in Birma aangekom het om Birma se oënskynlike hervormings te ondersteun om minderheidsregte te bespreek, het regeringstroepe burgerlikes…