Op 21 April is die Anglikaanse Kerk in Sawafi aangeval deur 'n skare, uitgelok deur 'n radikale Imam. Veiligheidsmagte het die skare gestop, toe het sommige 'n alternatiewe roete gevind…
China het 'n veldtog begin om huiskerke binne tien jaar uit te roei. Verlede September is 'n geheime dokument deur die Chinese owerhede uitgereik wat daarop gemik is om 'huiskerke…
Regeringsmagte het in die noorde ineengestort ná die staatsgreep, wat separatistiese en Islamitiese rebelle toegelaat het om beheer oor die land se drie noordelike streke oor te neem. Ongeveer 215…
Op die 18de Maart het Prayer Alert berig dat die Groot Mufti van Saoedi-Arabië, die hoogste amptenaar van godsdiensreg in die streek, verklaar het dat dit nodig is om alle…
Die Haqqani-netwerk word gekrediteer met die bekendstelling van selfmoordbomaanval in Afghanistan en is geblameer vir die reeks brutale aanvalle gedurende die naweek van 15 April in Kaboel. Die 18 uur…
Op Sondag 15 April was daar 'n Taliban-aanval regoor Afghanistan in 'n 'lente-offensief'. Hulle het buitelandse ambassades geteiken, insluitend die Britte, NAVO se hoofkwartier en die Afghaanse parlement, asook ander…