Articles
Sondag het 'n granaatontploffing die 27-jarige universiteitstudent Kelvin Walumba by God's House of Miracles International Church in Nairobi doodgemaak. Sestien mense is ook beseer. Islamitiese ekstremiste van al-Sjabaab-rebelle in Somalië…
'n Ope brief van Women's Rights Without Frontiers is namens Chen Guangcheng aan president Obama, Clinton se minister van buitelandse sake en ambassadeur Locke gestuur waarin gesê word: 'Die Amerikaanse…