Russiese amptenare het versuim om voldoende waarskuwings te gee voordat kitsvloede minstens 171 mense in die suidelike Krasnodar-streek doodgemaak het. Rekordstortreën is vir die vloede geblameer. Die dorp Krymsk is…
Daar word geglo, 'Wanneer die maand van Ramadan begin, word die poorte van die Paradys oopgemaak en die poorte van die Hel Vuur is gesluit en die duiwels is vasgeketting.'…
Iran het die media gewaarsku teen die publikasie van verslae oor die impak van Westerse sanksies en dring daarop aan om saam te werk sodat 'die land nie seergemaak word…
Die Sjinese regering en die Katolieke Kerk was lank reeds in stryd oor die ordening van nuwe biskoppe. Die staatsgeadministreerde Katolieke Kerk in China ignoreer dikwels Vatikaan se gesag en…
Viëtnamese amptenare in Muong Cha-distrik, Dien Bien-provinsie, het vandeesmaand twee nuwe kerkgeboue van etniese minderheid Hmong-Christene vernietig en gedreig om 'n derde af te breek. Die Ho He Kerk, wat…
Egipte se Islamitiese geleide parlement het Dinsdag weer byeengekom en die generaals uitgedaag wat dit verlede maand ontbind het. Die Hooggeregshof het beslis dat die nuutverkose, Islamitiese president die vergadering…