Die Filippynse regering het 'n raamwerk vredesooreenkoms met die land se grootste Moslem-rebellegroep bereik, sê president Benigno Aquino. Die ooreenkoms volg op lang onderhandelinge met die Moro Islamic Liberation Front…
Islamisering neem teen 'n kommerwekkende tempo toe in Tanzanië volgens 'n biskop van die land. Biskop Bernadin Mfumbusa van Kondoa het gewaarsku dat godsdiensvryheid en ander burgerlike vryhede bedreig word…
In die nasleep van die opspraakwekkende saak van Rimsha Masih, 'n 14-jarige Pakistanse Christenmeisie wat gearresteer is omdat sy na bewering die Koran gelaster het, staar twee Koptiese Christenseuns hierdie…
Egipte se president, Mohammed Mursi, het al diegene wat in hegtenis geneem is, begenadig sedert die begin van verlede jaar se populêre opstand wat Hosni Mubarak verdryf het. 'n Pos…
Wat afgelei kan word uit toenemende kuberaanvalle op Mohabat News-webwerf, is die doeltreffendheid daarvan om nuus en invloed oor die Iranse gemeenskap te versprei. Dit blyk egter dat saam met…
Nigeriese troepe het in die noordoostelike stad Maiduguri losgebrand en geboue verbrand, wat glo 30 burgerlikes doodgemaak het. Die skietvoorvalle het gekom nadat 'n bomontploffing wat die weermag teiken twee…