Vrydag, 14 Oktober 2011 14:59
Namate meer Moslems deel word van die Europese samelewing, het Duitse universiteite kursusse begin wat daarop gemik is om Islamitiese geestelikes en godsdiensonderwysers te help om die Duitse kultuur, insluitend die Christendom en…