Donderdag, 07 Julie 2011 18:41
Kerke in Liechtenstein, een van die wêreld se kleinste lande, kan finansiële rampe in die gesig staar onder regeringsplanne om staatsubsidies ingevolge nuwe wetgewing te onttrek. "Dit sal 'n drastiese verandering wees -…