Admin 2

Admin 2

Vrydag, 02 Julie 2010 19:05
Katolisisme het in 1984 opgehou om die staatsgodsdiens in Italië te wees. Die Italiaanse regering doen 'n beroep op die Europese Hof vir Menseregte om 'n verbod op klaskamerkruisifikse om te keer. Die…
Donderdag, 28 Februarie 2013 19:55
Die woorde 'Italië onregeerbaar' verskyn in groot swart letters voor op een van die land se groter koerante. Die opskrif som die stemming in die nasleep van hierdie onbesliste verkiesing redelik op. Sentrum-linkse…
Maandag, 17 Januarie 2011 20:17
'n Groot nuwe verslag oor die toenemende vlakke van diskriminasie waarmee Christene in Europa te kampe het, is in Wene bekendgestel. Die verslag, vervaardig deur die Observatory on Intolerance and Discrimination against Christians…
Dinsdag, 07 September 2010 11:56
Yusuf al-Qaradawi, 'n gewilde Soennitiese Moslem geestelike het gesê: 'Islam het Europa twee keer binnegekom en dit verlaat. Miskien sal die volgende verowering, as Allah wil, deur middel van prediking en ideologie wees.…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:25
’n Geverfde portret en leë kinderwa is al wat oorbly van die 14 maande oue Angyalka, wat op 4 Oktober 2010 in die dorpie Kolonttar in die brandende slikvloed van die nabygeleë aluminiumaanleg…
Saterdag, 12 Oktober 2013 12:53
Wat is die beste manier om uit te reik na jongmense, om hulle aan te moedig om kerk toe te gaan en 'n Katolieke lewe te lei? Gemeentepriester Zsolt Kovesdy van Kunszentmárton, Hongarye,…
Donderdag, 05 Mei 2011 15:26
Die Hongaarse president Pal Schnitt het 'n nuwe Grondwet onderteken wat die huwelik definieer as uitsluitlik tussen 'n man en 'n vrou. Die nuwe dokument erken ook die reg op lewe van die…
Donderdag, 14 Julie 2011 13:47
In 'n stap wat herinner aan sy Sowjet-kommunistiese verlede, het Hongarye gisteraand 'n beperkende godsdienswet aangeneem wat wys dat sy diktatoriale ingesteldheid nog nie heeltemal afgeneem het nie. Alhoewel Kommunisme meer as 20…
Donderdag, 08 Augustus 2013 19:26
Oorlewendes van een van Oos-Europa se dodelikste vlaag aanvalle op Roma sedert die Tweede Wêreldoorlog het op Dinsdag, 6 Augustus, geregtigheid gekry, aangesien vier Hongaarse mans skuldig bevind is aan die moord op…
Vrydag, 29 Maart 2013 18:57
Sleutel nie-regeringsgroepe en amptenare het die Europese Unie aangemoedig om die 'groeiende probleem' van straatkinders wat van Oos- na Wes-Europa beweeg dringend aan te pak deur grensoverschrijdende samewerking en kinderbeskerming te verbeter. Hulle…
Bladsy 78 van 143