6-10 November 2018 Geliefdes, Genade in die weergalose Naam van ons HERE JESUS CHRISTUS. Die aangehegte strooibiljet dien om ons te herinner aan die bogenoemde konsultasie wat in November 2018…
In Johannes 17, waarin Jesus vir die laaste keer saam met Sy dissipels voor die kruisiging gebid het, het Hy die volste reg gehad om te fokus op sy naderende…
“Hierdie was 'n opskrif op die voorblad van die 13de Junie-uitgawe van The Jerusalem Post – saam met 'n foto van vier jong mans, broers, een in uniform na sy…
“Daar was baie diplomatieke en ander bedrywighede ná die beraadsamesprekings tussen Kim Jong-oen en Donald Trump. Kim het sy Singapoer-reis opgevolg met een na China waar hy hartlik ontvang is…
7 PLAASAANVALLE en 3 MOORDE in 24 uur | Die BRUTALE WAARHEID OOR SUID-AFRIKA – YouTube. Voorbeskou YouTube video 7 PLAAS AANVALLE en 3 MOORDE in 24 uur | Die…
Meer as 55 miljoen Turke het Sondag na die stembus gegaan om die land se nuwe president te verkies en sy nuwe parlement te vorm. Soos sedert 2002 herhaaldelik gebeur…
"In wat die Christelike Vereniging van Nigerië 'n " suiwer volksmoord " noem, is nog 238 Christene vermoor en kerke is verlede week deur Moslems ontheilig in die Wes-Afrikaanse nasie.…
'n Vriend het 'n paar dae gelede hierdie aanhaling gestuur: "Hy wat die jeug het, besit die toekoms." Alhoewel hy uitgespreek is deur 'n baie goddelose man, niemand anders nie…
“’n Land met 48 000 moskees en nie een kerkgebou nie; nommer 3 (agter Noord-Korea en Somalië) op Geopende Deur se Wêreldwaarnemingslys van lande waar Christelike vervolging die ergste is,…
Die Hajj kom in Augustus voor. Sou graag Christene regoor die wêreld wou laat bid tydens hierdie Islamitiese pelgrimstog. Ons het die gebedsvideo en -gids weer opgedateer: https://www.pray-ap.info/hajj.html Vir die…
“Die vooruitgang van die jihad in die Weste vandag is te danke aan talle nie-Moslems wat, om 'n kompleks van redes, gekies het om die ondergang van hul eie vrye…