Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 02 Februarie 2012 11:52
'n Hindoe-ekstremis in Adigar, Phulbani, Kandhamal-distrik, het op 25 Januarie 'n pastoor se hut aangeval en sy gesin geteister, volgens die Global Council of Indian Christians (GCIC). Jaleshwar Pradhan het klippe na die…
Vrydag, 16 Maart 2012 08:20
Op 6 Maart het 'n Washington-verslag, 'Seeking Refuge', 100 000 Chin-mense uitgelig wat in Mizoram-staat, Indië, skuiling soek. Vooraanstaande vlugteling- en menseregtekundiges doen 'n beroep op Mizoram-staat om te reageer op die beskerming…
Saterdag, 27 Oktober 2012 09:27
In dele van Indië word Christelike pastore en gemeenskappe voortdurend vervolg. Die volgende is net 'n paar gevalle van vervolging wat ons gebede nodig het:- Pastoor geslaan en gebedsbyeenkoms ontwrig op 18 Sept…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:05
'n Dosyn kerkleiers het Dinsdag, 13 April, meer as 'n week agter tralies gebly nadat veiligheidsmagte hulle in Indië se suidelike deelstaat Karnataka aangehou het op aanklag van 'kragdadige bekering' van Hindoes, het…
Saterdag, 03 Desember 2011 11:20
Die grootmufti van die Kasjmir-streek het 'n video van YouTube gebruik wat wys hoe ds Khanna sewe jong Moslem-mans en -vroue doop om die dominee te laat arresteer. Die video is deur ander…
Saterdag, 04 Augustus 2012 12:50
Twintig Bajrang Dal-aktiviste het pastoor Kamalesh en meer as vyftig gelowiges by 'n gebedsbyeenkoms in 'n in Bakli Village 55 kilometer van Raipur Chattisgarh af aangerand. Mans vroue en kinders het op 22…
Maandag, 29 April 2013 15:47
Om 02:30 op 15 Februarie het 60 polisiebeamptes toegang tot Christelike huise in 'n dorpie in die Ganjam-distrik gedwing. Pastoor Jahaya Mandal het die rumoer gehoor en ondersoek ingestel, toe begin die polisie…
Dinsdag, 26 April 2011 08:48
Ses onlangs gedoopte Christene is in die noorde van Orissa-staat gearresteer nadat Hindoe-aktiviste hulle daarvan beskuldig het dat hulle 'onwettig' tot die Christendom bekeer het. Die ses etniese minderheid Christene, wat onlangs by…
Donderdag, 12 Julie 2012 19:23
Dorpe en paaie is onder water regdeur die grootste deel van die staat Assam, waar die Brahmaputra-rivier loop. Kerke en Christelike liefdadigheidsorganisasies het aangesluit by die massiewe noodlenigingspoging na 'n gebied wat onlangs…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:39
yclone Phailin het Indië verlede week getref as 'n kategorie 4-storm met 130 mph winde. Lewensverlies was minimaal as gevolg van grootskaalse ontruimings, maar oorstromings het huise oorval en 1,2 miljoen hektaar oeste…
Bladsy 322 van 606