Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 19 Junie 2010 07:17
Kerkleiers in Kenia hou die regering verantwoordelik vir twee ontploffings by 'n grondwet-gebedsaamtrek in Nairobi waar sewe mense op 13 Junie gesterf en byna 100 beseer is. Die kerkleiers het hulle beywer vir…
Saterdag, 28 September 2013 15:02
’n Skietgeveg binne ’n winkelsentrum in die Keniaanse hoofstad Nairobi het minstens 68 mense dood en meer as 150 gewond gelaat. Vier-en-twintig uur later was 'n operasie om die Westgate-sentrum, een van die…
Maandag, 28 November 2011 21:58
Kasakstan het onlangs moskees, kerke en gebedskamers in tronke gesluit, met verwysing na twee wette wat vryheid van godsdiens of geloof beperk. 'Moskees en Russies-Ortodokse kerke is in tronke gebou in stryd met…
Donderdag, 15 September 2011 17:46
Die regering van Kasakstan hernu sy pogings om godsdiensvryheid in die land te beperk onder voorgestelde veranderings aan wetgewing wat sal vereis dat alle godsdiensgroepe by die staat moet herregistreer. President Nursultan Nazarbaev…
Donderdag, 13 September 2012 21:06
'n Sendeling wat in Jordanië woon, is Dinsdag deur 'n tiener doodgesteek nadat sy hom betrap het dat hy in haar woonstel steel, het die polisie gesê. Die 17-jarige het erken dat sy…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:40
Straatbetogings deur duisende Islamiete, sekulêre opposisiegroepe en afgetrede weermaggeneraals in Amman en ander dele van Jordanië het veroorsaak dat koning Abdullah sy regering afgedank het. Betogers het die ontbinding van die parlement en…
Saterdag, 16 April 2011 14:13
Verlede Sondag het Christene van binne en buite Japan Christene wêreldwyd gevra om 'saam met Japan' te bid en te vra of genade nog een keer oor geregtigheid kan seëvier en om die…
Vrydag, 20 Mei 2011 09:49
Werkers het vlugtig Japan se Fukushima-kernkragsentrale binnegegaan om stralingsvlakke te meet en skade te kontroleer terwyl hulle probeer om die reaktors teen Januarie tot 'n stabiele, koue stilstand te bring. Dit was die…
Donderdag, 29 Augustus 2013 20:40
Japan se kernreguleerder het Woensdag die gradering van 'n lek van bestralingsbesoedelde water uit 'n tenk by sy tsoenami-vernielde kernkragaanleg opgegradeer tot 'n 'ernstige voorval' op 'n internasionale skaal en die aanlegoperateur gekasty…
Maandag, 07 Junie 2010 19:02
Eerste Minister Yukio Hatoyama het sy bedanking na agt maande in die amp aangekondig, met verwysing na 'n verbreekte veldtogbelofte oor die verwydering van 'n westerse militêre basis uit Okinawa om die rede…
Bladsy 300 van 606