Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 09 Mei 2013 20:39
Zahle is vol vlugtelinge uit Sirië wat daagliks aankom. Elke spaargebou, skuur en stuk grond word teen verlammende pryse deur gesinne gehuur. Selfs diegene wat Sirië met geld verlaat, kan amper niks bekostig…
Donderdag, 11 Julie 2013 15:57
’n Motorbom wat 53 mense beseer het, het Woensdag in Beiroet ontplof, by ’n Libanese vesting vir die Shia-militante groep Hezbollah. Daar word gevrees dat verskeie dood is. Geen groep het verantwoordelikheid aanvaar…
Saterdag, 27 Oktober 2012 09:28
Christene moet aanhou bid vir Libanon, Sirië en die hele Midde-Ooste-streek, het Naji Daoud, Uitvoerende Direkteur van SAT-7 ('n Christelike radio-uitsaaistasie in Libanon) gesê. Hy het die beroep gedoen nadat 'n motorbom die…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:28
Sewe mense is dood en meer as 70 gewond ná gevegte in die noorde van Libanon tussen twee Moslem-gemeenskappe wat oor Sirië verdeel is. Straatgevegte tussen Soenniete en Alawiete in die stad Tripoli…
Dinsdag, 26 April 2011 08:54
Te midde van politieke omwentelinge, protes, en die radikale godsdienstigheid, beweeg die Evangelie vorentoe in die Midde-Ooste, nie in ’n geringe mate te danke aan een toegewyde kerk nie. Die Vrye Evangeliese Kerk…
Dinsdag, 04 Oktober 2011 16:02
Owerhede in Laos het op 14 September met geweld beslag gelê op 'n kerkgebou in die Savannakhet-provinsie "omdat die kerk nie om 'n boupermit aansoek gedoen het nie". Die owerhede ignoreer oor die…
Woensdag, 18 Mei 2011 14:16
Kommerwekkende misbruik van godsdiensvryheid vind plaas in Laos. Gelowiges word gereeld geskors, gedwing om te hervestig, gedruk om hul geloof te verloën en gearresteer. Verskeie Christene is onlangs in die Xiengkhouang-provinsie aangeval en…
Donderdag, 21 Julie 2011 08:46
Laos is 'n kommunistiese staat en een van Oos-Asië se armste lande. Op 4 Januarie het die polisie Wanna en Yohan, pastore van twee ongeregistreerde kerke, en nege ander Christene gearresteer. Die polisie…
Dinsdag, 18 Mei 2010 17:14
Laos Nasionale Groei- en Armoede-uitwissingstrategie lui: 'Armoede is die gebrek aan vermoë om basiese menslike behoeftes soos voedsel, voldoende klere, permanente behuising, toegang tot gesondheid, onderwys en vervoerdienste te vervul.' 'n Christen wat…
Vrydag, 02 Maart 2012 08:50
Op 21 Februarie het 'n groep amptenare na die dorpie Kengweng gereis en 'n seminaar met die titel 'Tricks of the Enemy' gehou. Amptenare en dorpenaars van Kengweng is gevra om by die…
Bladsy 297 van 606