Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 16 Augustus 2013 19:45
Vredespogings het ná drie jaar weer begin toe Israel begin het om 26 Palestynse gevangenes vry te laat. Diplomasie is egter oorskadu deur Israeliese voorstelle om 3 000+ nuwe setlaarseenhede te bou, 900…
Saterdag, 20 Oktober 2012 12:52
In 'n vergadering in Teheran tussen senior Hamas-amptenaar Mahmoud al-Zahar en Iran se minister van buitelandse sake, Ali Akbar Salehi, het mnr Salehi gesê: 'Die golf van Islamitiese Ontwaking in die Moslem-wêreld, veral…
Saterdag, 03 Desember 2011 11:15
Die Libanese nasionale nuusagentskap het gesê die Israeliese vuurpyle het materiële skade aangerig toe hulle Dinsdag in die suidelike Libanese dorp Ayta Shaab ontplof het. Niemand het onmiddellik verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar…
Woensdag, 28 September 2011 13:35
Messiaanse Jode in Mevasseret Sion, wes-Jerusalem, word steeds geteister vir hul geloof deur vyandige pamflette wat hul name, adresse en telefoonnommers (en in sommige gevalle hul foto's) bevat wat in openbare gebiede geplaas…
Sondag, 10 Februarie 2013 15:30
Die Shin Bet se 2012-verslag oor terreur het gevind dat terroriste fokus oorgeskakel het na minder swaar bewaakte Israeli's in die buiteland; let op die busbomaanval in Bulgarye wat vyf Israeli's en een…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:44
’n Christen van Joodse oorsprong wat al vier keer hier op straat aangeval is weens sy geloof in Christus en polisiebeskerming soek. Yossi Yomtov, 'n inwoner van Jerusalem, het gesê die polisie was…
Woensdag, 29 September 2010 12:04
Veiligheid in Jerusalem is Donderdag verskerp ná groot onluste Dinsdag wat uitgebreek het toe Samar Sarchan, 'n Palestyn van oos-Jerusalem, deur 'n Israeliese veiligheidswag vermoor is. Jerusalem-distrikspolisiebevelvoerder het sy steun aan die wag…
Vrydag, 19 Julie 2013 13:44
Israeliese stootskrapers het Dinsdag vir die 53ste keer ’n Bedoeïene-dorpie in die suide van Israel afgebreek. Gesinne in Araqib het daarin geslaag om vyf van die skure te herbou en Palestynse en Israeliese…
Donderdag, 30 Mei 2013 16:11
Voorsitter van die Knesset se Buitelandse Sake en Verdediging Komitee het gesê Iran beweeg teen 'n 'mal tempo' in die rigting van die verkryging van 'n kernwapen en hy hoop Israel sal die…
Saterdag, 19 Junie 2010 07:23
Israel het aangekondig dat hy sy blokkade van die Gaza-strook sal verlig en meer burgerlike goedere sal toelaat om die Palestynse gebied binne te gaan. Dit kom te midde van groeiende internasionale druk…
Bladsy 304 van 606