Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 29 November 2019 12:14
Dr Jason Hubbard, IPC se Uitvoerende Koördineerder het hierdie kort oordenkingsboekie geskryf wat ons deur die grootste liefdesverhaal van alle tye neem, toe God se eie Seun sy klere van heerlikheid afgewerp het…
Vrydag, 29 November 2019 14:45
Global Outreach Day is 'n Global Missions Network wat die Kerk wêreldwyd oproep om in Mei elke jaar te fokus op gebed en die deel van die Evangelie met die ongekerklikes. Die komende…
Vrydag, 29 November 2019 12:22
'Roep die hele Liggaam van Christus op tot gebed en aksie vir 'n verlore wêreld' Christene regoor die wêreld sal binnekort weer die ontsagwekkende lig van Christus vier wat deurgedring het en aanhou…
Vrydag, 29 November 2019 12:22
Geopende Deure se jongste verslag bring baie ontnugterende leesstof, maar ook 'n paar positiewe glimpe. Kortliks: Noord-Korea (1) is vir die 18de agtereenvolgende jaar boaan die Wêreldwaarnemingslys. Ten spyte van sy posisie in…
Vrydag, 29 November 2019 12:21
Selfs al blyk dit dat gesprekke oor ontwapening met Noord-Korea nêrens heen gaan nie , beweer Kim Jong-oen steeds dat hy 'n spesiale verhouding met Donald Trump het wat sê dat daar "baie…
Vrydag, 29 November 2019 12:21
Linas Linkevicius, Litause minister van buitelandse sake, sê Rusland verteenwoordig die grootste struikelblok vir die vredesproses in die Oekraïne, aangesien dit homself misleidend voorstel as 'n "neutrale party" in die konflik. "Miskien is…
Vrydag, 29 November 2019 12:20
Twee westelike gyselaars wat vir meer as drie jaar deur die Taliban-magte in Afghanistan aangehou is, is vandag in die suidoostelike Zaboel-provinsie bevry in ruil vir drie Taliban-bevelvoerders wat deur die Kaboel-regering aangehou…
Vrydag, 29 November 2019 12:20
Video's onthul onderdrukkingsregime wat probeer wegkruip het vir die wêreld ... Een video wat deur 'n deuropening verfilm is, blyk te wys hoe 'n vrou na 'n tienerseun kyk wat in 'n plas…
Vrydag, 29 November 2019 12:19
Egiptiese TV-nuusverslag beweer dat Turkye wapens aan Nigerië se Boko Haram verskaf. Raymond Ibrahim, 'n Shillman-genoot in Joernalistiek by die David Horowitz Freedom Centre, en 'n kenner van die Midde-Ooste en Islam, het…
Vrydag, 29 November 2019 12:19
Baie geopolitieke mediakykers en gebedsvegters glo dat die groeiende golf van anti-regeringsbetogings wat die strate van Ecuador, Chili, Bolivia en Colombia verwoes, nog nie gesien is sedert die ou Koue Oorlog nie, en…
Bladsy 89 van 606