Herleef die heerlikheid van Kersfees - Aflaai

Herleef die heerlikheid van Kersfees - Aflaai

Dr Jason Hubbard, IPC se Uitvoerende Koördineerder het hierdie kort oordenkingsboekie geskryf wat ons deur die grootste liefdesverhaal van alle tye neem, toe God se eie Seun sy klere van heerlikheid afgewerp het om Bethlehem se lam te word.

Dit is 'n boekie van 39 bladsye wat 'n vars perspektief op die Kersverhaal sal bring en ons sal verryk, uitdaag en ons meer sal leer oor die betekenis van die feeste, die geskiedenis en die boodskap van Hoop vir die ganse mensdom wat Jesus gebring het.

Dit is 'n boeiende lees.

Laai 'Re-kindling the Glory of Christmas Devoional' HIER af