Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Ongeveer 60 dorpe in die suide van Frankryk is amptelik tot natuurrampgebiede verklaar ná erge vloede wat deur stortreën veroorsaak is, het die Franse minister van binnelandse sake, Bernard Cazeneuve, Dinsdag aangekondig. Vloedwater…