Saterdag, 16 November 2013 14:59
Die Italiaanse vloot het 16 mensehandelaars aan boord van 'n sogenaamde 'moederskip' in internasionale waters buite Libië gearresteer. Die skip was sowat 500 kilometer suidoos van Sicilië, naby Libië, geleë, het die vloot…