Admin 2

Admin 2

Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Prins Charles en die hertogin van Cornwall besoek volgende week Ierland en Noord-Ierland, en sekuriteit word opgeskerp. Kommer is geopper dat Ierse Islamitiese ekstremiste die besoek kan probeer teiken. Benewens die risiko van…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Agt polisiemanne en 14 gewapende mans is dood ná 'n daglange skietgeveg in die Republiek van Masedonië. Inheemse Albaniërs van Kosovo sit glo agter die geweld, maar Woensdag het die opposisie beweer dat…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Pous Franciscus vergader al sowat ’n jaar lank met wetenskaplikes en beleidskenners om hul advies te kry oor die aanspreek van die omgewingsagteruitgang wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Hierdie proses sal 'n hoogtepunt…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Sewentig jaar gelede was die Nazi-regime besig om te val deur die invallende geallieerde leërs, en Nazi SS-offisiere het gepoog om te verhoed dat buitelandse soldate die skrikwekkende toestande in konsentrasiekampe sien. Hulle…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
'n Brand het Dinsdag op 'n veerboot van Spanje se Baleariese Eilande in die Middellandse See uitgebreek, wat die ontruiming van 156 passasiers en bemanning in reddingsbote gedwing het en drie bemanningslede beseer…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het op 22 April 'n verklaring gepubliseer waarin gesê word dat die Russiese weermag voortgegaan het om swaar wapens en bykomende troepe na die Oekraïense grens te…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Te midde van voortdurende gevegte sê evangeliese Christene dat hulle vervolging in die Krim in die gesig staar en vrees soortgelyke probleme in ander gebiede. Een jaar na die anneksasie van die Krim-skiereiland…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
In Noorweë hou 'n Irakse Islamis die hele land op die been. Die man, wat homself Mullah Krekar noem, is in 1991 in Noorweë asiel toegestaan, maar is intussen verantwoordelik gehou vir terreuraanvalle…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
Hoofde van elf Evangeliese kerke het mense gevra om nie omkoopgeld te gee of te neem nie en korrupsie, die grootste innerlike vyand van Oekraïne, teen te staan, berig The Christian Telegraph met…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
'n Nuwe verslag deur die Pew Research Centre het gesê: 'Die godsdiensprofiel van die wêreld verander vinnig, gedryf deur verskille in vrugbaarheidsyfers en die grootte van jeugbevolkings onder die wêreld se belangrikste godsdienste,…
Bladsy 53 van 143