Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 03 Julie 2014 01:00
Brasilië: Baie van Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande is te midde van wat gelowiges met trots 'n 'evangelikale revolusie' noem. Volgens die IBGE, Brasilië se sensusraad, het die land se Katolieke bevolking van…
Donderdag, 10 Julie 2014 01:00
Carbon Capture Storage (CCS) kan duisende werksgeleenthede oor Yorkshire, die Humber en die Tees Valley skep, het die Trades Union Congress (TUC) en Carbon Capture Storage Association (CCSA) verlede Vrydag aangekondig. Hulle voer…
Donderdag, 03 Julie 2014 01:00
Brasilië: Baie van Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande is te midde van wat gelowiges met trots 'n 'evangelikale revolusie' noem. Volgens die IBGE, Brasilië se sensusraad, het die land se Katolieke bevolking van…
Donderdag, 26 Junie 2014 01:00
Jongste berigte dui daarop dat die Christen-Soedanese ma-van-twee wat ter dood veroordeel is vir afvalligheid, vrygelaat en toe gister op die lughawe aangehou is, weer vrygelaat is. Meriam Ibrahim is op 11 Mei…
Donderdag, 26 Junie 2014 01:00
Duisende Britse Moslems vergader by 'n massa-vredessaamtrek in Surrey wat daarop gemik is om godsdiensverdraagsaamheid te bevorder en ekstremisme te verwerp. ’n Geskatte 5 000 lede van die Ahmadiyya Muslim Youth Association (AMYA),…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
’n Voormalige LA-adjunkbalju wat gearresteer is terwyl hy in Skotland op straat gepreek het, is deur die polisie gesê hy sal nie meer aanklagte in die gesig staar nie. Tony Miano is in…
Donderdag, 19 Junie 2014 01:00
Wanneer kinders bid, lyk dit of God kragtiger beweeg. John Robb, voorsitter van die Internasionale Gebedsraad, deel hierdie waarneming met vertroue. Hy het dit aanskou toe hy direkteur van gebed was by World…
Donderdag, 12 Junie 2014 01:00
Verlede naweek het Brittanje se multinasionale kerke die strate ingevaar om die geboorte van die Christendom in lewendige styl te vier. Pinksterfeeste genaamd 'die Grootste Verjaarsdagpartytjie ooit' het regoor die land plaasgevind en…
Donderdag, 12 Junie 2014 01:00
Die 35ste Gebed vir Herlewing-byeenkoms het hierdie week begin met pastore en kerke van regoor die stad en die streek wat in eenheid saam gebid het. Organiseerders is verheug dat meer kerke aansluit…
Dinsdag, 17 Junie 2014 01:00
In 'n land van 76 miljoen waar 99,9 persent van die bevolking Moslem is, is positiewe pro-Christelike nuus skaars. Maar, Turkye se Ministerie van Onderwys het versoek dat Behnan Konutgan, Direkteur vir International…
Bladsy 563 van 606