Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 20 September 2012 14:31
'n Distrikregter wat in die landdroshof in Brighton sit, het vandag aangekondig dat alle aanklagte teen die Christelike pro-lewe kampvegter Andy Stephenson van die hand gewys word. Die saak teen sy mede-kampvegter, Kathryn…
Maandag, 01 Oktober 2012 12:18
’n Christen-evangelis is deur Dartford-landdroste van kriminele aanklagte vrygespreek nadat hy gearresteer is vir die verspreiding van pamflette buite ’n Tesco-supermark. Mnr Bachoo is in Januarie tydelik gevange geneem en aangekla van oortredings…
Maandag, 29 April 2013 16:19
Kerk van Engeland se predikant wat £10-note aan sy West Yorkshire-gemeente uitgedeel het en hulle gevra het om dit te belê om kontant te help insamel, se gebede is verhoor. Ds Richard Steel…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:55
Oesbekistan se wet beperk alle godsdiensaktiwiteite ernstig, dit is een van die mees beperkende lande vir godsdiensvryheid in Sentraal-Asië. Maar onderdrukking keer nie 'n Barnabas-gesteunde gemeente om te floreer nie. Lede het vindingryke…
Saterdag, 09 Oktober 2010 06:35
Die 16-jarige Caleb Hanson is vir ses maande uit alle takke van die Chattahoochee Valley-streekbiblioteekstelsel verban weens proselitisasie. Volgens 'n brief aan sy ouers van North Columbus Openbare Biblioteek, het Caleb klante herhaaldelik…
Maandag, 11 Julie 2011 21:26
'n Ateïstiese organisasie wat probeer het om Onafhanklikheidsdag te vier deur baniere te swaai wat ateïsme regoor die Verenigde State bevorder het, het 'n groot probleem gehad - die meeste van die vlieëniers…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:07
Boston Night of Worship 2011 word gehou by die Agganis Arena op Sondag, 9 Oktober om 18:00, en sal 60+ aanbiddingsleiers en 'n 100-koppige koor bevat. United Night of Worship (UNOW) is 'n…
Vrydag, 11 Januarie 2013 13:10
Sowat 4 224 studente van Amerikaanse en Kanadese kolleges het hulself verbind tot langtermyn-sendingdiens aan die einde van Urbana 12 op Oujaarsaand, twee keer soveel as die laaste Studentesendingkonferensie in 2009. Die konferensie…
Vrydag, 27 Julie 2012 16:48
’n Amerikaanse evangeliese pastoor “dank God” dat hy en twee ander vrygelaat is nadat hulle verlede week in Egipte ontvoer is. Eerwaarde Micheel Louis (61) en die 39-jarige Lissa Alphonse, albei inwoners van…
Maandag, 19 Julie 2010 21:13
CNS News berig dat 63 lede van die Huis en vier senatore (beide Republikein en Demokraat), lede van die Congressional Prayer Caucus, 'n amicus-opdrag ingedien het om die Nasionale Dag van Gebed te…
Bladsy 567 van 606