Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 22 November 2014 00:00
Roemenië het 'n nuwe president, mnr Klaus Johannis. Die nuwe president het 'n persoonlike verhouding met die Here. (Sien verlede week se Gebedswaarskuwing) Dankie vir jou gebedsondersteuning. Die Here bevry die Roemeense volk…
Saterdag, 15 November 2014 00:00
Gebed is veral belangrik vir diegene wat ander opvoed. Die derde Dinsdag van November elke jaar is Biddag, wanneer skole regoor Europa en regoor die wêreld die fokus van gebed is. Vanjaar word…
Saterdag, 15 November 2014 00:00
’n Pastoor en Viëtnam-veteraan is op ’n landloopmars vir geestelike ontwaking in Amerika. Die agt-en-sestig-jarige Chick McGill van Tennessee het gesê dat God hom beweeg het om die trek van see na blink…
Saterdag, 15 November 2014 00:00
Noord-Korea het die Amerikaanse sendeling Kenneth Bae vrygelaat, wat volgens sy familie weens sy Christelike geloof in die tronk was, saam met mede-Amerikaanse burger Matthew Todd Miller. Die kantoor van die direkteur van…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Een Tsjadiese man se gewelddadige aanvalle is genees deur die onophoudelike gebede van die Guinebor II-hospitaalpersoneel. Bousanna Barnabus het waarskynlik nie verwag om met gebed genees te word toe hy na die BMS…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Die ma van die Amerikaanse pastoor Saeed Abedini wat in die gevangenis is, het na Iran gegaan om haar seun te ondersteun en sy vrylating te probeer verseker. Terwyl sy in Iran egter…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
Europese leiers het Vrydag op 'n EU-beraad in Brussel ingestem tot $1,26 miljard se finansiering om Ebola in Wes-Afrika teen die einde van die jaar te beveg. Oor die naweek is die eerste…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
God raak harte op kragtige maniere aan en laat sy Gees los onder vlugtelinge, hul gesinne en in omliggende gemeenskappe en nasies. 'Daar gebeur tans iets wat ongekend is,' sê broer Thomas, van…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Kollegestudente regoor die Verenigde State is deur gelowiges van alle ouderdomme aangesluit toe hulle deelgeneem het aan Engage24, 'n een-tot-een evangelisasie-inisiatief wat Christene uitgedaag het om die Evangelie met ten minste een persoon…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
In September is jy gevra om te bid vir Jeffrey Fowle, die Amerikaner wat deur die Noord-Koreaanse owerhede aangehou is nadat hy 'n Bybel in sy hotelkamer gelos het. CNN het sy vrylating…
Bladsy 559 van 606