Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Te midde van die ruwe skoonheid en fassinerende kultuur van Mongolië vind daar 'n geestelike ontwaking plaas. Mense daar kom na Christus toe omdat mense gebid, gewerk en gegee het om Hom bekend…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Ter erkenning van haar werk met navorsing en veldtog teen vroulike genitale verminking (FGM), 28 Too Many stigter en uitvoerende direkteur Dr Ann-Marie Wilson is bekroon met 'n British Citizen Award. Ann-Marie, wat…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
Geslagsmoord – die keuse van aborsie weens die baba se geslag – kan binne die volgende paar maande op pad wees uit die VK nadat LP's verlede week 'n parlementêre mosie gehandhaaf het…
Donderdag, 05 Februarie 2015 00:00
’n Christelike organisasie het ’n openbare verskoning ontvang nadat sy geleentheid weens sy tradisionele huweliksoortuigings by ’n plek in staatsbesit verbied is. In 2012 het die Koningin Elizabeth II-konferensiesentrum Christian Concern verhinder om…
Saterdag, 24 Januarie 2015 00:00
Moslems het die sterkste geloof in moderne Brittanje terwyl slegs een uit elke ses wat met Anglikanisme of ander hoofstroom protestantse kerke identifiseer, oortuig is van die bestaan van God. Vroue is byna…
Saterdag, 24 Januarie 2015 00:00
Die 2015 Wêreldwaarnemingslys van Geopende Deure rangskik 50 lande waar die vervolging van Christene om godsdiensredes die ergste is. Die slegste 10 is Moslem-nasies, tog moet Christene bewus wees dat nie alle Moslemlande…
Saterdag, 24 Januarie 2015 00:00
In China is daar vandag meer Christene as wat daar lede is van die 87 miljoen sterk Kommunistiese Party. Hulle groei met gemiddeld 10% per jaar, wat beteken daar sal teen 2030 250…
Saterdag, 24 Januarie 2015 00:00
Pauline Cafferkey, van Glasgow, is in Desember met Ebola gediagnoseer nadat sy van Sierra Leone af teruggekeer het. Op 4 Januarie is aangekondig sy is in 'n kritieke toestand. (Sien verlede week se…
Donderdag, 15 Januarie 2015 00:00
Die kerk in Mongolië het skouspelagtige groei gesien sedert 1990 toe die land van kommunisme na 'n demokratiese regeringsvorm beweeg het. Op daardie stadium was daar net vier bekende Christene in die nasie…
Donderdag, 08 Januarie 2015 00:00
Trinity Broadcasting Network, die wêreld se grootste godsdienstelevisie-uitsaaier, het aangekondig dat hy op 5 Januarie 2015 sy nuutste netwerk, TBN UK, op Freeview-kanaal 65, die VK se gratis-na-lug digitale terrestriële televisiediens, bekend gestel…
Bladsy 557 van 606