Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 20 Julie 2012 18:06
Die Franse premier het aan sy parlement gesê dat die huwelik herdefinieer sal word en aanneming van dieselfde geslag ingebring sal word teen die 'eerste helfte' van 2013. Onder die vorige administrasie is…
Donderdag, 09 Mei 2013 20:55
Die Franse president Francois Hollande het gesê dat hy dreigemente wat Al-Kaïda teen sy land gemaak het ernstig opneem. Hy het Dinsdag gereageer op dreigemente wat deur Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb (AQIM)…
Saterdag, 28 September 2013 15:13
Frankryk het kinderskoonheidskompetisies verbied in 'n poging om die 'hiperseksualisering' van kinders te bekamp. Die nuwe wet bepaal dit onwettig vir enigiemand om 'n skoonheidskompetisie vir jonger as 16-jariges te organiseer, met 'n…
Vrydag, 07 September 2012 10:47
Christene wat werktribunale weens diskriminasie in die werkplek verloor het, het Dinsdag hul stryd na die Europese Hof vir Menseregte geneem. Hul verhale sentreer rondom of godsdienstige beginsels 'n plek in die moderne…
Woensdag, 19 Mei 2010 14:27
Europa se eerste Christelike Aandele-indeks is verlede week bekendgestel deur Stoxx Beperk, 'n wêreldwye indeksverskaffer en skepper van die voorste Europese aandele-indekse. Die Stoxx Europe Christian Index sal die prestasie meet van 533…
Donderdag, 18 Oktober 2012 15:36
Die Samson-komitee wat die mishandeling van kinders in staatsorg in Nederland sedert 1945 ondersoek, beskuldig die hele stelsel – van die regering tot die pleegsorgdiens tot versorgingshuise self – daarvan dat hulle nie…
Donderdag, 28 Julie 2011 15:48
Honderde afgevaardigdes van 154 lande sal in Krakow, Pole, vergader, nie om politiek of finansies te bespreek nie, maar om Jesus te bespreek. Drie of vier studente- en leier-afgevaardigdes van elk van 150…
Maandag, 22 Augustus 2011 20:55
Hierdie somer sal sowat 100 000 jong mense van regoor die wêreld – meestal tussen die ouderdom van 15 en 30 – buite 'n dorpie in die middel van Frankryk bymekaarkom. Hulle kom…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:25
Geloofsleiers wat in Brussel vergader het, het hul bereidwilligheid uitgespreek om met die Europese Unie-instellings saam te werk om fundamentele vryhede te bevorder. Dit was die sewende in 'n reeks jaarlikse vergaderings wat…
Maandag, 23 Januarie 2012 13:25
Kerkleiers van 12 groot Europese bisdomme wat hoop om hul stede tydens Lydenstyd 2012 te herevangeliseer, het hierdie week in Rome vergader om planne vir 'n nuwe inisiatief genaamd 'Metropolitan Missions' te finaliseer,…
Bladsy 544 van 606