Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 28 Junie 2010 16:10
Die aantal gevalle van genadedood in Holland het in een jaar met 13 persent toegeneem, wat die Nederlandse regering aangespoor het om 'n amptelike ondersoek te begin. Verlede jaar is 2 636 Nederlanders…
Donderdag, 14 Julie 2011 13:50
Europese markte het skerp gedaal namate beleggers meer riskante bates wil aflaai te midde van vrese dat die eurosone-skuldkrisis besig is om te versprei. Brittanje se FTSE-100 het 1,5 persent gedaal terwyl Duitsland…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:57
Die werkloosheidskoers in die eurosone het in November 'n nuwe hoogtepunt van 11,8% bereik, het amptelike syfers getoon. Dit is 'n effense styging op 11,7% vir die 17-lande-streek in Oktober. Die koers vir…
Donderdag, 05 April 2012 14:25
Werkloosheid in die eurosone het in Februarie sy hoogste vlak in byna 15 jaar bereik, met meer as 17 miljoen mense sonder werk, en ekonome wat gesê het dat hulle verwag het dat…
Saterdag, 08 Desember 2012 16:03
Werkloosheid in die eurosone het in Oktober 'n rekordhoogtepunt bereik, met meer as 170 000 ekstra werksgeleenthede verlore en jeugdige werkloosheid by byna 24 persent, soos die ekonomie in 'n resessie verval het.…
Vrydag, 16 November 2012 12:30
Werkers regoor die Europese Unie het 'n reeks betogings en stakings teen toenemende werkloosheid en besnoeiingsmaatreëls gehou. Organiseerders van die staking het nasionale leiers aangemoedig om besuiniging te laat vaar en groeiende sosiale…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:45
Die Europese kommissie skat dat 700 000 mense elke jaar sterf en miljoene EU-burgers ly as gevolg van rookverwante siektes. Tabakverbruik is verreweg die grootste vermybare gesondheidsrisiko en die grootste oorsaak van voortydige…
Donderdag, 02 Mei 2013 19:23
Voorbidders van baie Europese nasies sal weer in Dublin, 11-18 Mei, vergader om vir Europa en veral vir Ierland te bid. In die beplanning is goeie kontakte met die Evangeliese Alliansie en die…
Dinsdag, 20 Julie 2010 15:12
Verteenwoordigers van Europese teologiese fakulteite en kerkteologiese institute het daarteen gewaarsku dat universiteite die onderrig van teologie laat vaar ten gunste van godsdiensstudies wat as ’n meer algemene benadering beskou word, berig Ecumenical…
Donderdag, 29 Maart 2012 18:34
Selfdegeslaghuwelike is nie 'n mensereg nie, het Europese regters beslis. Hul besluit vernietig die aanspraak deur ministers dat gay-huwelike 'n universele mensereg is en dat paartjies van dieselfde geslag 'n reg het om…
Bladsy 545 van 606