Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 20 Julie 2010 15:14
Hope sal in sy nuwe vorm bekendgestel word as deel van Europa se grootste byeenkoms van Christene, 'n deurnag gebeds- en lofprysingsgeleentheid wat aangebied word deur die Redeemed Christian Church of God wat…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:31
Dit gebeur nie gereeld dat kerkplanting die opslae van sekulêre koerante haal nie, maar op 31 Julie 2012 het die Nederlandse koerant Het Parool geopen met 'God keer terug na die stad'. Die…
Maandag, 07 Junie 2010 15:57
Hoe om die verlies aan biodiversiteit te stop sonder om menslike ontwikkeling te belemmer, is een van die grootste raaisels van die moderne tyd. Kenners van regoor die wêreld het vandeesweek in Brussel…
Maandag, 07 November 2011 20:15
Europese aandele het skerp gedaal in verhandeling nadat George Papandreou, die Griekse eerste minister, 'n nasionale referendum gevra het oor 'n eurosone-gesteunde reddingspakket vir sy land se skuld-verminkte ekonomie. Papandreou se oproep om…
Donderdag, 30 Junie 2011 14:46
'n Saak teen die EU-ooreenkoms is deur Duitse eisers aanhangig gemaak, en die Griekse stem kan niks beteken as 'n hofsaak wat deur 'n groep Duitse burgers geloods is, Duitsland se finansiële bydrae…
Vrydag, 25 November 2011 20:13
Griekeland se ekonomie is in 'n haglike toestand, en beide die land se leiers en inwoners staar 'n opdraande stryd te staan om te ontsnap wat 'n vyf jaar lange resessie kan word.…
Woensdag, 19 Mei 2010 14:31
Griekeland is naby daaraan om in te stem tot 'n nuwe stel besparingsmaatreëls, wat beide die openbare en private sektor sal raak, wat die noodlenings van die Europese Unie en die Internasionale Monetêre…
Donderdag, 23 Junie 2011 14:27
Die Grieks-Ortodokse Kerk in Groot-Brittanje het gepraat oor sy kommer oor Griekeland terwyl die land sukkel om homself van 'n verlammende skuldkrisis te bevry. Die hoofstad Athene is Woensdag geruk deur gewelddadige betogings…
Donderdag, 01 Augustus 2013 18:51
57 gelowiges is verlede Sondag gearresteer vir die verspreiding van die Nuwe Testament aan huise in Noord-Griekeland. Grieks-Ortodokse Priesters is teen 400 vrywilligers van 25 lande om naby Filippi bymekaar te kom in…
Donderdag, 19 Mei 2011 14:56
Baie min Grieke besit 'n eksemplaar van die Bybel, wat as 'n studieboek vir teoloë en geestelikes beskou word. Tydens hierdie projek sal 90 000 huishoudings 'n pragtig gebinde eksemplaar van die Nuwe…
Bladsy 539 van 606