Meer as 12 000 jongmense uit sowat 100 nasies het Sentraal- en Oos-Europa se eerste 'Genfest' ooit, 'n jeugberaad, afgesluit met 'n oproep vir 'n meer verenigde en vreedsame wêreld.…
Al-Kaïda het glo twee Somaliese mans in Pakistan gewerf om 'n selfmoordaanval in Den Haag uit te voer. Volgens die Pakistanse weekblad Friday Times het Al-Kaïda twee Somaliese studente in…
Al-Kaïda het glo twee Somaliese mans in Pakistan gewerf om 'n selfmoordaanval in Den Haag uit te voer. Volgens die Pakistanse weekblad Friday Times het Al-Kaïda twee Somaliese studente in…
Afstammelinge van Nazi SS-offisiere, saam met Holocaust-oorlewendes en hul nageslag het vandag 'n week lange optog deur Pole en deur die terreine van voormalige Nazi-doodkampe voltooi. Die simboliese optog het…
Afstammelinge van Nazi SS-offisiere, saam met Holocaust-oorlewendes en hul nageslag het vandag 'n weeklange optog deur Pole en deur die terreine van voormalige Nazi-doodkampe voltooi. Die simboliese optog het Maandag…
Soos baie Oos-Europese nasies, is Albanië trots op 'n ateïstiese wêreldbeskouing. Toe die Sowjetunie in sy fleur was, is ondersoeke na die bestaan van God of enige hoër wese vinnig…