Die woorde 'Italië onregeerbaar' verskyn in groot swart letters voor op een van die land se groter koerante. Die opskrif som die stemming in die nasleep van hierdie onbesliste verkiesing…
EU-parlement se president Martin Schulz het die uitslag van presidensiële verkiesings in Ciprus verwelkom. Nicos Anastasiades het Sondag 57,5 persent van die stemme verower in 'n afronding teen die kommunistiese…