Voorbidders van baie Europese nasies sal weer in Dublin, 11-18 Mei, vergader om vir Europa en veral vir Ierland te bid. In die beplanning is goeie kontakte met die Evangeliese…
'n Groep van minstens 14 900 Franse burgemeesters het gesê hulle sal nie 'gay huwelike' uitvoer nie, selfs al gaan die regering voort met planne om die praktyk te wettig,…