Die groeiende betrokkenheid van Europese burgers by jihadistiese groepe is hier 'n rede tot kommer, waar owerhede skat dat sowat 3 000 Europeërs, meestal Franse burgers, by Islamitiese fundamentalistiese groepe…
’n Skietstilstand is dalk nog amptelik in plek in die ooste van die Oekraïne, maar probeer dit aan die eienaars van brandende huise in Donetsk vertel. Gevegte woed onverpoosd tussen…