Etlike duisende mense - baie van hulle uit verskillende vlakke van die lewe en gelowe, maar almal georganiseer deur 'n groep Noorse Moslems - het Maandagaand in Oslo saamgetrek teen…
Die Oekraïne se president Petro Poroshenko sê hy het telefonies met die Russiese president Poetin ooreengekom oor 'n 'stilstand-stilstandproses' vir die ooste. Sy kantoor het aanvanklik berig dat 'n 'permanente…
Meer as 2 000 mense is dood in gevegte tussen Oekraïense magte en separatiste in Donetsk en Luhansk. Dinsdagaand het die Oekraïense en Russiese presidente van aangesig tot aangesig gepraat,…
'n Nuwe regering sonder 'n natuurlike meerderheid in die parlement en min populêre steun sal oor die volgende twee jaar poog om die ekonomiese hervormings af te dwing wat Frankryk…