Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 04 Augustus 2017 10:36
Verlede week het ons gebid dat godsdiensvryheid in die VK beskerm en gehandhaaf word toe Victoria Wasteney haar regsaak na 'n Employment Appèltribunaal geneem het. (sien: http://www.prayer-alert.net/british-isles-ireland-pa-site/item/9618-christian-nhs-worker-s-legal-battle ) Hierdie appèl is geweier en…
Vrydag, 04 Augustus 2017 10:35
Dit is nou tyd om te bid vir die talle 'oorgangsreëlings' waaroor tans deur regeringsministers gepraat word voor die VK se oorgang van EU-beheer na Britse soewereiniteit. Finansiers, bankiers en beleggers glo oorgangsreëlings…
Vrydag, 04 Augustus 2017 10:34
Feeste is dikwels 'bergtop-ervarings' waar ons die teenwoordigheid van God voel en sy stem hoor soos Jesus tydens die Transfigurasie gedoen het. Elke somer vergader ons duisende jongmense, en sien hoe baie God…
Vrydag, 04 Augustus 2017 10:32
God bevorder Sy Koninkryk in Turkye, ondanks verlede jaar se poging tot staatsgreep en die president se wrede vergelding op sy mense. Christelike media berig meer en meer Turke wat lewendige drome van…
Vrydag, 04 Augustus 2017 10:31
Sommige van die magtigste Amerikaners kom weekliks bymekaar om uit God se Woord te leer. Die Trump Kabinet Bybelstudie maak geskiedenis. Hulle is die mees evangeliese kabinet sedert Jimmy Carter genoem – mans…
Vrydag, 04 Augustus 2017 10:27
Palestynse vroue behaal 'n lieflike oorwinning teen geslagsdiskriminasie in die Wesoewer deur tradisie te breek en saam met mans by die grootste fyngebakfabriek in Nablus te werk. Hulle ignoreer vooroordele en ding met…
Woensdag, 02 Augustus 2017 06:43
Vriende, hier is 'n opdatering van Bernd Oettinghaus, die koördineerder van die gebedspoging in Hamburg en Berthold Becker van Kainos Ministries oor wat daar tydens die onlangse G20 gebeur het: Dankie vir almal…
Woensdag, 02 Augustus 2017 06:39
Broers en Susters in die Here Jesus Christus, 2017 is 'n baie spesiale jaar op God se kalender, veral vir Israel: 120 jaar vanaf die Eerste Sionistiese Wêreldkongres 100 jaar vanaf die Balfour-verklaring…
Woensdag, 02 Augustus 2017 06:37
Hierdie verkorte artikel is geneem uit Crosswalk en geskryf deur Debbie Przybylski van Intercessors Arise International, “Daar kom dae,” sê die Here, “wanneer die maaier ingehaal sal word deur die ploegman en die…
Woensdag, 02 Augustus 2017 06:35
Daar is deesdae baie stories van die regering wat ouerlike regte vertrap, maar wat gebeur wanneer dit ouers is wat die vertrapping doen? Ons het onlangs op BreakPoint gepraat oor die moeilike saak…
Bladsy 156 van 606