Lofverslae
Die grootste loodglasvenster ter wêreld, wat tonele van Genesis tot Openbaring uitbeeld, word in Leawood, Kansas, gebou. Die gemeente by die Church of the Resurrection het etlike miljoene dollars ingesamel…
Iran het al 'n geruime tyd die berugte reputasie dat dit een van die gevaarlikste lande is om 'n Christen te wees. Christenskap skiet egter wortel in 'n voortdurende herlewing…