Sommige Christene bestudeer weerpatrone oor Noord-Korea om die beste tyd te kies om helium-gevulde weerballonne te lanseer, met 'n GPS-transponder, wat evangelietraktate en Nuwe Testamente die land in dra. Deur…
Ongekende evangeliese eenheid regoor die VK sal van April tot Oktober duur met 100 000+ Christene wat aan '17:21' sal deelneem. Die inisiatief is vernoem na Jesus-gebed in Johannes 17:21:…
Gush Etzion is 'n groep gemeenskappe in die middel van die politieke kontroversie rondom Joodse nedersettings. Dit bestaan kwansuis net uit regses wat alle Arabiere as vyande beskou, maar daar…
Die bisdom Chichester stuur 'n noodtoelaag van £5 000 aan die droogtegeteisterde Keniaanse bisdom Nakuru. Die bisdom, in samewerking met die Anglikaanse Kerk van Kenia se Ontwikkelingsdienste, sal voedsel en…
'n Aswoensdag-deurry by 'n kerk in Ierland was baie gewild onder besige pendelaars. Rye bestuurders het gewag om seremoniële as op hul voorkoppe te ontvang by St Patrick's Church in…
Wycliffe Bybelvertalers, wat saam met MegaVoice werk, het sagte speelgoed met oudio-Bybels binne (Wildlife STORYTELLERs) vrygestel. Hierdie sagte speelgoedtiere, olifante en bere gee die woord van God aan kinders of…