'n Rekordgetal Christene (108) staan vir verkiesing in die Egiptiese verkiesings wat tussen 24 Oktober en 8 November gehou word. Hierdie Christene is op die vier partylyste en beveg 284…
Toe Fr Pier Luigi Maccalli, nou 59, twee jaar gelede deur onbekende gewapende mans uit sy gemeente Bamoanga ontvoer is, het dit die gemeenskappe wat hy vir 11 jaar gedien…
Hierdie week nooi die Internasionale Geregtigheidsending ons uit om saam te loof om God te prys vir 'n groot stap vorentoe in die klasaksie-geding wat IJM Kenya teen die polisie…
'Die snelgroeiendste kerk ter wêreld het wortel geskiet in een van die mees onverwagte en mees geradikaliseerde nasies op aarde,' volgens Sheep Among Wolves, 'n twee uur lange dokumentêr oor…
Dr Jerome Adams het arm grootgeword in landelike Maryland op 'n familieplaas. Regeringsbystand het die gesin onderhou. Sy ma het onlangs 'n groot beroerte gehad. Sy broer sukkel met dwelmmisbruik.…
'In hierdie tyd van onsekerheid en rebellie in baie lande as gevolg van die Covid-krisis en die beperkings wat deur ons regerings ingestel is, is dit goed om te onthou…