Lofverslae
Verlede week het ons gebid vir die veilige vrylating van Christelike hulpwerkers wat in 'n afgeleë gebied van Badakhshan se Yafta-distrik ontvoer is. ( Sien Gebedswaarskuwing 22-2012) Hierdie week kan…
Kerke regoor Estland - Evangelies, Protestants, Ortodoks en Katoliek - werk saam aan 'n nasionale gebedsviering genaamd Christusdag. Op 28 Julie 2012 sal hulle in die hoofstad Tallinn vergader om…